Die begin van groot dinge Hunter Plaatjies het in 2019 die rol van Saartjie in die gewilde Afrikaanse sepie, Arendsvlei op kykNET&kie losgeslaan. Dit...
US moedig kulturele aanvaarding aan Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Kaapstad (UK) het op 29 Oktober saamgewerk om ʼn aanlyn platform...
Studentepublikasie wil toekomstige leiers inspireer ʼn Studentegedrewe inisiatief aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort hul eerste publikasie bekendstel met die doel om bewustheid...
SU study aims to reduce Covid-19 infections Stellenbosch University (SU) has launched a study to develop a smartphone app that will determine if a cough caused...
Studente leer selfverdediging aanlyn Die Studenteraad van die Universiteit Stellenbosch (US) se veiligheidsportefeulje bied vanjaar vir die eerste keer die geleentheid aan studente...
ʼn Droom word nou ʼn realiteit Enrico Hartzenberg is die skrywer en vervaardiger van die gewilde Engelse YouTube-reeds, Van Adamse, wat in 2019 vrygestel is....
Matie-alumna wil deur nominasie jong meisies inspireer ʼn Voormalige Matie-netbalspeler is onlangs genomineer vir die 2020 Momentum gsport-toekennings. gsport is in 2006 op die been gebring...
Indaba wil transformasie meebring Die studenteraad van Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse transformasie-indaba het vanjaar ’n platform vir studente...
Bal bly aan die rol vir 2021 netballiga Die Covid-19-pandemie het vanjaar ’n stokkie voor talle sportgeleenthede gesteek. ’n Plaaslike netbalklub is egter volstoom aan die beplan...
Dié sielkundige is nou ook ʼn shackbuilder Quinton Adams is welbekend in die informele nedersetting, Freedom Farm, as die “Shackbuilder”. Hy het met MatieMedia gesels oor...