The gang economy: Across the board The South African gang economy leaks billions of rands from the country every year, cripples the state, and leaves...
Suid-Afrika se eerste Khoikhoi-leerboek gevier Suid-Afrika se eerste Khoikhoi-leerboek is onlangs in Graaff-Reinet gevier met ’n reeks gesprekke oor die “reparasie” van die taal...
Sekuriteitshekke aan Stellenbosch hospies geskenk ná tweede inbraak in een maand ’n Kliënt het onlangs twee sekuriteitshekke aan die Stellenbosch Hospice Shop geskenk om hul sekuriteit op te skerp ná...
Eerste Nasie-kuns: Gebrek aan erkenning én eienaarskap Die Suid-Afrikaanse kunsbedryf vorm ’n belangrike deel van die ekonomie in terme van werkskepping, en het voor die aanvang...
Franschhoek-plaas in sakeredding: Werkers en inwoners sonder basiese dienste Die lewe op Solms-Delta, ’n wynlandgoed in Franschhoek, het ’n wending geneem toe inwoners en werkers op die plaas...
Onstuimige weer dryf meer diere straat toe Die winter is ’n moeilike tyd vir baie dierewelsynsorganisasies wat dié tyd van die jaar ’n skerp toename in...
Erkenning aan Eerste Nasie: US hernoem gebou na Krotoa Die Universiteit Stellenbosch (US) se RW Wilcocks-gebou is onlangs tot die Krotoa-gebou hernoem. Dit vorm deel van die US...
’n Pleister vir die nerwe: Ou Hoofgebou kry nuwe baadjie Die Universiteit Stellenbosch (US) se Ou Hoofgebou word tans opgeknap as deel van ’n instandhoudingsroetine. Dit hou dus nie...
Ronelda Kamfer gesels oor ’n ander taal in ’n ‘accidental space’ Die skrywer Ronelda Kamfer het grootgeword in ’n kultuur van stories – stories wat spreek tot haar eie lewenservaringe,...
‘Stemme’ klink steeds op ondanks derde vlaag Die verhoogopvoerings van die dramaproduksies vir LitNet se Stemme-projek, is onlangs afgestel ná die plaaslike uitbreking van ’n derde...