Elandré se road trip van die klein dorp tot in die kollig
In sy Oos-Kaapse tuisdorp het hy geleer om bo-oor ’n gefuif te sing. Mense in kroeë in Despatch het...
Stellenbosse pinotage-produsente spog vanjaar weereens met die meerderheid mededingers in die finale rondte van die 2020 Absa Pinotage Top-10-toekennings. Agt pinotage-wyne vanuit die Stellenbosch-streek se wynlandgoedere sal vir die top-10 posisies in dié toekennings meeding.