Studente-innovasie in kollig by entrepreneurskap-kompetisie Twee studente van die Stellenbosch Universiteit (SU) het onlangs deurgedring tot ’n provinsiale entrepreneurskompetisie waar die wenner met tot...
Idasvallei-sokkerspeler verseker plek in o.17 SA-span ’n Leerder van ’n plaaslike skool in Stellenbosch is onlangs in die nasionale o.17-sokkerspan ingesluit, en sal Suid-Afrika later...
Stadsraad gee groenlig vir implementering van energieplan Stellenbosch Munisipaliteit se energieplan is onlangs deur die stadsraad goedgekeur. Die raad beoog om deur middel van dié plan...
Nuwe wyksraadslid vir Wyk 21, na tussenverkiesing Stellenbosch se Wyk 21 het ’n nuwe wyksraadslid na die onlangse tussenverkiesing op 8 Maart. Mynard Slabbert van die...
Grafskendings wek kommer onder Kylemore-gemeenskapslede Inwoners van Kylemore het onlangs hulle stemme dik gemaak op sosiale media nadat gemeenskapslede foto’s van die geskende grafte...