Penseel: bundelbekendstelling sonder bundel Die Veras-komitee van vanjaar het op 15 Oktober die bekendstellingsfunksie gehou van die versamelbundel genaamd Penseel. Die bundel was...
AmaMaties wen eerste Maties Atletiek Kluster Beker-byeenkoms AmaMaties is as die klusterkampioen van die eerste byeenkoms van die Maties Atletiek Kluster Beker gekroon. TygerMaties was tweede,...
‘Wees vreesloos en kreatief,’ sê twee studente wat eie tydskrif begin Twee BA Taal en Kultuur studente van die Unversiteit Stellenbosch loods binnekort hul eie tydskrif. Willow Ruby van der...
Nuwe wet word by Koshuisrugby getoets Nuwe wette rakende die hoogvat word by vanjaar se Koshuisrugby-toernooi getoets. Maties Rugby-klub, ISEM (Institute for Sport and Exercise...
Drama op die planke by Première Die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar die Première-teaterfees aangebied by die Adam Small-teater. Met...
Strijdom van der Merwe: die kunstenaar agter die revolusionêre rooi bome In 2008 was Stellenbosch se deftige Dorpstraat verdrink in ’n rooi gloed. Die stamme van 393 akkerbome is met...
Ou Hoofgebou word dalk toegebou Drie installasiekunswerke gaan miskien voor die Ou Hoofgebou opgerig word. Die installasiekunswerk sal bestaan uit drie plate waarop die...
Kunsmatige intelligensie kan moontlik skeidsregters vervang Kunsmatige intelligensie sal net skeidsregters vervang as ons wil hê dit moet gebeur. Die moontlikheid bestaan wel. Dit is...
Wat gaan vir WAT? Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) het onlangs besluit op ’n revolusionêre tienjaarplan vir die voltooiing van die...
Varsitybeker: Maroen Masjien probleMaties vir Kovsies Met agt drieë teenoor twee het Maties Maandagaand behoorlik op Shimla Park in Bloemfontein met Shimlas afgereken. Die eindtelling...