Arendse_1.1

Ashwin Arendse en Ameerah, sy perd. - Kaaps.

Arendse het sy perd as geskenk gekry toe hy twee jaar oud was. Alhoewel hulle mekaar nie meer so gereeld sien nie, vertel hy dat sy perd ’n groot rol in sy lewe gespeel het en dat daar ’n hegte band tussen hulle is. Arendse se digbundel is na dié perd vernoem. FOTO: Facebook/Ashwin Arendse.

Arendse het sy perd as geskenk gekry toe hy twee jaar oud was. Alhoewel hulle mekaar nie meer so gereeld sien nie, vertel hy dat sy perd ’n groot rol in sy lewe gespeel het en dat daar ’n hegte band tussen hulle is. Arendse se digbundel is na dié perd vernoem. FOTO: Facebook/Ashwin Arendse

Both comments and trackbacks are currently closed.