Beyers bou brûe
Taal word meestal beskou as ’n versperring tussen verskillende kulture, maar Pietie Beyers glo dat dit brûe en middeweë...
Stellenbosse pinotage-produsente spog vanjaar weereens met die meerderheid mededingers in die finale rondte van die 2020 Absa Pinotage Top-10-toekennings. Agt pinotage-wyne vanuit die Stellenbosch-streek se wynlandgoedere sal vir die top-10 posisies in dié toekennings meeding.