Woordfees Langtafel word weer gedek
Die Toyota Universiteit Stellenbosch Woordfees Langtafel het vandeesweek na Ryneveldstraat teruggekeer, nadat die funksie weens Covid-19-maatreëls nie verlede jaar...
’n Bekende Stellenbosse kunstenaar het in Februarie vanjaar ’n gesogte toekenning ontvang wat hom in staat sal stel om ’n kunstenaarsverblyf op te neem waartydens hy op sy kuns kan uitbou.