Lapmaskers: Dra en kies jou masker reg
Tydens die huidige Suid-Afrikaanse grendelstaat bestee Yolanda Wynbergen en Alistair Barnes hul tyd aan die maak van lapmaskers wat...
Sedert die grendelstaat aan die einde van Maart in werking gestel is, was baie welsynsorganisasies in staat om binne die regulasies wat daargestel is om die verspreiding van Covid-19 te voorkom, voort te gaan met bedrywighede.