Franschhoek-plaas in sakeredding: Werkers en inwoners sonder basiese dienste Die lewe op Solms-Delta, ’n wynlandgoed in Franschhoek, het ’n wending geneem toe inwoners en werkers op die plaas...
Grabouw-grondkwessie ontaard in menseregtekwessie Die Menseregtekommissie (MRK) sal eersdaags ondersoek instel na beweerde menseregteskendings deur die Grabouw Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) teenoor ’n groep...
De Lille ontmoet met Grabouw Khoisan Raad oor grondkwessie ’n Hofbevel teen die Grabouw Khoisan Raad , wat tans aanspraak maak op ’n stuk grond in die Overberg,...
Grabouw Khoisan Raad maak aanspraak op plaaslike grond na besetting ’n Groep wat na hulself as die Grabouw Khoisan Raad verwys, maak aanspraak op grond in die Grabouw-distrik...