Plaaslike siektes ondersoek by US se nuwe wêreldklas navorsingskompleks
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI) wat onlangs bekendgestel is, word as ’n wêreldklas toekomsgerigte navorsingskompleks beskou....