Doof of dood
Dr Dalene von Delft is in 2010 met tuberkulose (TB) gediagnoseer. Sy moes kies tussen medikasie wat haar doof...
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se Private Studente Organisasies (PSO’s), Osler en Olympus, het hande gevat met die #MaskMakingMovement-inisiatief in die stryd teen die Covid-19-pandemie.