Grabouw-grondkwessie ontaard in menseregtekwessie Die Menseregtekommissie (MRK) sal eersdaags ondersoek instel na beweerde menseregteskendings deur die Grabouw Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) teenoor ’n groep...
Grabouw Khoisan Raad maak aanspraak op plaaslike grond na besetting ’n Groep wat na hulself as die Grabouw Khoisan Raad verwys, maak aanspraak op grond in die Grabouw-distrik...