Matie sê borskanker die stryd aan met fondsinsamelingsprojek ’n Student aan die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met ’n borskanker-bewusmakingsorganisasie om vandeesweek ’n fondsinsamelingsgeleentheid aan te bied...