Bach, asseblief! Vir jong-komponis Kristi Boonzaaier is metal-musiek die resep vir ’n simfonie. Sy blonde kuif raak net-net aan die linkerkantste lens van sy reghoekige-raam bril. “Ek is ’n moerse fan van...