Van Plaaskind tot Suidooster: Keagan Bailey se lewensreis met sy towerpen Elke Maandag tot Vrydag om 18:30, skakel duisende Suid-Afrikaners in om die gewilde KykNet-sepie Suidooster, te kyk. Die Stellenbosser...
‘All-rounder’ Kabous Meiring gesels oor die strewe na eenvoud Kabous Meiring beskou haarself as ’n “all-rounder”; sy is aanbieder, radiopersoonlikheid, skrywer en filmregisseur. Maar wanneer sy by haar...
Om paadjies en berge uit te klim: 68 gevleuelde jare van Pierre van Pletzen Na meer as drie jaar sedert sy laaste verskyning op 7de Laan, praat Pierre van Pletzen oor hoe die...
Klein dorpie, grenslose drome Die bekende akteur, Dean John Smith, wat die rol van Wade in die KykNET-reeks Suidooster vertolk, moes sy eie...
Is Rotas spyt oor besluit om Maak My Famous te verlaat? Die Maak My Famous-kletsrymer, Rodney ‘Rotas’ Goliath, wonder soms steeds wat sou gebeur het as hy nié besluit het...
Dié eerstejaar wil famous wees! ’n Eerstejaar BA Drama- en Teaterstudie student aan die Universiteit Stellenbosch, gaan aan die tweede seisoen van kykNET se...