Die universiteitsmuseum was Dinsdagaand in rep en roer soos Stellenbosse studente van regoor kampus op soek was na antwoorde op komplekse kwessies by die ‘Kleurling Identiteitsgesprek’ wat deur die BA-studentekomitee en Monika-vrouekoshuis gereël is. “Deur die jare was daar baie vrae oor hierdie onderwerp; oor wat dit behels om kleurling te wees in terme van […]