Woordfees: Tragedie duur voort in Gas Teater: Gas 28 September om 19:00, 29 September om 16:30, 30 September om 13:00 Bloemhof skoolsaal Gas, ’n toneelstuk...
Stellenbosch-studente skitter by Suidoosterfees Die Suidoosterfees is ’n wonderlike platform vir studente om van hul werke ten toon te stel, blootstelling te kry...
Premiére Atelier: Virtuele teaterfees maak buiging Die Universiteit Stellenbosch (US) se dramadepartement se jaarlikse Premiére-teaterfees sal vanjaar vir die eerste keer virtueel plaasvind. Dít is...
‘Stemme’ klink steeds op ondanks derde vlaag Die verhoogopvoerings van die dramaproduksies vir LitNet se Stemme-projek, is onlangs afgestel ná die plaaslike uitbreking van ’n derde...
Toneelfees onder streng maatreëls verfilm weens kommer oor derde vlaag Die jaarlikse Toneelfees wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Kultuurkomitee (KuKo) vir koshuise en private studente-organisasies (PSO’s) aangebied...
Nuwe teaterstuk ’n spieël vir millenniërs Millenniërs kan hulself aanskou in die nuwe toneelstuk, Medium-Rare: Lirieke vir Jamie en Danny, wat tans by die Toyota...
Kanna hy kô hystoe, want Adam Small is hier Die produksie Die poet, wie’s hy?, wat handel oor die lewe en werk van skrywer-digter Adam Small wat vanjaar...
Wat is binne die Doos? By vanjaar se US Woordfees het die onkonvensionele toneelstuk Doos/Box gesorg vir ’n intieme teaterervaring. Die regisseur, Llandi Beeslaar...
Wat beteken dit om bruin te wees, vra Woordfees-produksie Hierdie toneelstuk gaan oor vier jong bruin studente wat ’n woonstel deel op Stellenbosch. Die woonstel het jare gelede...
20 things you have to do before you graduate from Stellies No student comes to university for only a degree. In order to ensure a well-rounded university experience, below is...