Wynand Kotzé (25), ‘n tweedejaar dramastudent, het onlangs weggestap met die eerste plek by vanjaar se Première Toneelfees, ‘n toneelkompetisie wat deur die Universiteit Stellenbosch se dramadepartement aangebied word.
Nadat hy in 2015 sy studies tydelik moes staak, is hy terug op die planke. Hy kom gesels op die rooi bank oor die persoonlike reis wat hy moes meemaak om hierdie droom te bewaarheid. Kyk die onderhoud hier: